26 Augustus
Braai
4
Hier is ’n lekker resep vir steak en tjips, soos gesien op Toks en Tjops.
4 lende-steaks
seesoutvlokkies na smaak
swartpeper na smaak
vars dragon (tarragon)
0.5 suurlemoen gebraai aan die gesnyde kant
200 ml Mayonnaise
6 groot aartappels
2 takkies roosmaryn
50 ml groenteolie