03 Junie
Braai
5
Lees meer oor hoe om hierdie gereg, wat op Toks en Tjops voorberei is, self te maak. Foto: Adobe Spark
Vir die smeer
2 t Marjolein gedroog
2 t Paprika
1 t Knoffel droog
1 t Bruinsuiker lig
1 t Kosher-sout
1 t Swartpeper vars gemaal
1 t 6 Gun Spice
Vir die sous
1.5 k Jimmy’s-sous
1 k Cabernet Sauvignon
Kosher-sout vir smaak
Swartpeper vars gemaal, vir smaak