14 Junie
Braai
3
Hier is die resep vir Bees brasato met porcini-sampioene, soos gesien op Toks en Tjops.
75 g Porcini sampioene gedroog
350 ml Rooiwyn
2.5 - 3 kg Heel bees-rib-eye van die been afgesny
125 g Bacon in blokkies gesny
3 Rooi uie
3 Wortels
3 Seldery stokke fyngekap
6 Knoffel tone fyn
2 blikke Italiaanse tamaties gekap
4 - 5 koppies Hoenderaftreksel
Six gun Speserye vir smaak
Sout vir smaak
Peper vir smaak
Olyfolie
’n Knippie fyn naeltjies
3 Lourierblare
4 blokkies Bitter sjokolade verkieslik met ’n 80% kakao-inhoud