07 Junie
Braai
3
Hier is die resep vir Klewerige beesstert in rooiwynsous, soos voorberei op Toks en Tjops.
50 g Botter
30 ml Sonneblomolie
1 kg Beesstert
40 g Meel
Swartpeper vir smaak
1 Medium ui gekap
2 Selderystingels gekap
3 huisies Knoffel groot, gekap
2 takkies Roosmaryn
2 Tamaties in blokkies gesny
2 t Six Gun Grill
400 ml Rooiwyn
100 ml Coca-Cola
50 ml Jimmy’s-sous
2 l Beesaftreksel