23 Junie
3
Die Kwarantyn-families het die volgende bestanddele ontvang met die foto en moes dié gereg voorberei sonder 'n metode of resep.
Droë Gis
Suiker
Meel
Water
Sout
Kookolie
Maalvleis
Varkvleis
Scallions
Vars Koljander
Gemmer
Ryswyn-asyn
Sojasous
Sesame-olie
Brandsous
Knoffelsous
Roerbraai Groente
Daar moet 3 weergawes van dumplings voorgesit word met verskillende vulsels.
Julle mag ook enige ander bestanddele in julle huis gebruik!