19 Junie
Die Kwarantyn-families het die volgende bestanddele ontvang met die foto en moes dié gereg voorberei sonder 'n metode of resep.
Skaap afval
Uie
Aartappels
Kerrie
Borrie
Appelkooskonfyt
Bruinasyn
Chakalaka soppoeier
Rys
Botterskorsie
Spinasie
Room
Julle mag ook enige ander bestanddele in julle huis gebruik!