web uni tv guide

Franse sy-tert

21 Desember

4 Porsies

Frans

3

Kry die resep vir Franse sy-tert, soos voorberei in Edik van Nantes 2, hier.

EVN2-Ep11-FRANSE-SY-TERT-1
Bestanddele

1 vel gevriesde skilferkorsdeeg

120 g sagte botter

¾ k strooisuiker

200 g donkersjokolade

1 t vanielje-ekstrak

2 vars eiers

Metode

 

  1. Voer tertbord met deeg, prik en bak blind volgens aanwysings tot goudbruin.
  2. Verroom botter en suiker in mengbak.
  3. Meng vanielje by.
  4. Smelt sjokolade oor kastrol met stomende water.
  5. Roer by bottermengsel.
  6. Voeg 1 eier by en klits vir 5 minute.
  7. Voeg tweede eier by en klits vir 5 minute.
  8. Gooi in kors en plaas in yskas vir ten minste 3 ure.
  9. Bedien met geklitste vars room of vrugte.
EVN2-Ep11-PITHIVIER-1
Edik van Nantes Kie About
2016-12-21

Pithivier

Gewildste Resepte