web uni tv guide

Salm in sjampanje

04 Oktober

Frans

4

Dié smullekker salm in sjampanje-gereg is tydens ’n episode van Edik van Nantes 3 voorberei. 

Nataniel_Ep 1
Bestanddele

6 salmfilette

500 ml franse sjampanje

400 ml dubbelroom (vars)

1 eier

sout (knippie)

dille (vars)

swartpeper (grofgemaal)

Metode

1. Posjeer salm in sjampanje oor medium hitte tot net gaar, 8 tot 10 minute.
2. Skep salm uit sjampanje en plaas op opdienbord.
3. Verminder sjampanje met helfte oor hoë hitte.
4. Verwyder van hitte en laat effens afkoel. Klits eier by room en klits dan by sjampanje.
5. Plaas terug op lae hitte en roer aanhoudend totdat dit begin verdik.
6. Bedien met salm en garneer met dille en swartpeper.

EVN_Artisjokke
Edik van Nantes Kie About
2018-08-22

Jerusalem-artisjokke en groenboontjies