kyknet channel logo

Die Le Roux-feeskelk

20 Desember

8 porsies

1

Soos gesien in 'n episode van Terwyl ek wag

LE ROUX KERSFEESKELK – Terwyl ek wag
Bestanddele

2 ryp Pynappels

1,2 liter Gemmerbier

8 eetlepels Brandewyn

8 eetlepels Vodka

1 liter Sodawater

Ysblokkies

Metode

Vir 8 groot kelke:

  • Verpulp pynappels in voedselverwerker

Per glas:

  • Plaas ’n paar ysblokkies in ’n groot wynglas
  • Gooi 75ml pynappelpulp oor
  • Voeg 150ml gemmerbier, 1 eetlpl brandewyn, 1 eetlpl vodka en 100ml sodawater by
Morning Ibrik coffee
Net Koffie Poster 924x1360
Sub Titel

Oggend Ibrik koffie

Gewildste Resepte