07 Julie
5
Die Kwarantyn-families het die volgende bestanddele ontvang met die foto en moes dié gereg voorberei sonder 'n metode of resep.
Groen brandrissies
Ui
Vars Knoffel
Vars Koljander
Olie
Komyn
Borrie
Swartpeper
Klappermelk
Hoenderborsies
Vissous
Suiker
Suurlemoenblare
Vars Basilliekruidblare
Rotis
Julle mag ook enige ander bestanddele in julle huis gebruik!