27 Junie
Braai
875843
Die Kwarantyn-families het die volgende bestanddele ontvang met die foto en moes dié gereg voorberei sonder 'n metode of resep.
Rump
Ribeye
Sirloin
Fillet
Bloukaas
Room
Sampioene
Julle mag ook enige ander bestanddele in julle huis gebruik!
In die proe bord moet daar die volgende wees:
Sloppy joe-toebroodjies met koolslaai en geroosterde mielies