1 1/2 k meel
1/4 k versiersuiker
1/4 k ligbruin suiker
2 t bakpoeier
1/2 t sout
1/4 t koeksoda
2 groot eiers kamertemperatuur, geklits om te meng
2 e volroom ricotta kamertemperatuur
1 1/4 k karringmelk
2 e koffie gemaal, plus ekstra vir garnering
5 e botter ongesout, gesmelt, plus ekstra om mee te borsel
stroop vir garnering (verkieslik suiwer “maple”)
room vir garnering, geklop