Vir die groente
1 heel Geelpeper gesny in dik repe
4 Vinkel in die helfte gesny (en gedruk)
Vir die sous
3 huisies Knoffel gekap
2 Suurlemoene se sap
1 hand Pietersielie gekap
3 eetlepels Botter
Vir die vis
1 heel Silwervis oopgevlek
Geroosterde groente:
Plaas in n bakkie en bedek groente met olyf olie en garlic funky ouma sout.
Knoffel botter sous:
Meng alles saam.
Silwervis
Braai oor n medium hitte met die vel-kant onder.
Smeers die vis met sous.
Voeg by die groente en braai aand albei kante tot gaar.
Bedien met vars groen slaai en suurlemoen skyfies.