24 Januarie
4 porsies
3
Loer hier na Boer soek 'n vrou se Boer Mary-Lou se gunsteling resep
200 ml Vars lemoensap
5 ml Suurlemoenskil fyn gerasper
’n Halwe klomp sprietuie gekap
Een stuk gemmer so groot soos ’n okkerneut geskil en fyn gekap
25 ml Sojasous
2 ml Bruinsuiker
30 ml Pietersielie gekap
1 ml 'Five spice powder'
25 ml Sonneblomolie
10 ml Botter
650 g Hake of Cape Whiting filette
15 ml Koringmeel
25 ml Sjerrie (‘medium dry’)
50 ml Room
Geroosterde sesamsaad