17 Oktober
1 koek van 20cm
Gebak
4
Teetyd raak net soveel beter.
Vir die espresso botterroom:
3 Eierwitte
200 g Koue botter
140 g Suiker
30 ml Koue espresso koffie
Vir die sponskoek:
4 Eiers
160 g Suiker
1 teelepel Sout
1 teelepel Vanieljegeursel
60 ml Espresso koffie vars gebrou en warm
2 eetlepels Botter gesmelt
125 g Koekmeel
4 eetlepels Onversoete kakaopoeier
1 teelepel Bakpoeier