kyknet channel logo

Pistasie-plaatkoekies

Gebak

4

Vir dierbare mense...

PISTASIE PLAATKOEKIES
Bestanddele

1 koppie Melk

1 Eier

1 teelepel Vanielje-ekstrak

2 teelepels Rooswater

3 eetlepels Suiker

150 g Pistasieneute

2 koppies Bruismeel

1 teelepel Bakpoeier

1 knippie Sout

2–6 eetlepels Druiwepitolie

Heuning

Lemoenskil grofgerasper

Metode
  • Klits eerste 5 bestanddele saam in mengbak
  • Kap 100g pistasieneute baie fyn en meng met meel, bakpoeier en sout
  • Meng by melkmengsel
  • Kap res van neute in stukkies en hou eenkant
  • Verhit 2 eetlpl druiwepitolie in pan
  • Skep 2 of 3 eetlpl beslag in pan
  • Braai oor medium hitte tot goudbruin aan albei kante, hou warm
  • Herhaal totdat beslag op is, voeg ekstra olie by soos nodig
  • Drup heuning oor plaatkoekies, sprinkel neute en lemoenskil oor
DRUIIWE, DRIE KEER
Toegangs Poster 924x1360
Sub Titel

Druiweslaai

Gewildste Resepte