28 Junie
Gebak
4
Die Kwarantyn-families het die volgende bestanddele ontvang met die foto en moes dié gereg voorberei sonder 'n metode of resep.
4 eetlepels Botter
3 koppies Melk
1 koppie Suiker
1 teelepel Vanielje
1 teelepel Fyn kaneel
3 Eiers
6 snye Witbrood
Julle mag ook enige ander bestanddele in julle huis gebruik!
Roosmarynsout gebraaide hoender met groentepasteie