Logo

Amptelike Lokprent – Steek vir steek

Video
13 Junie

Rita, ’n bejaarde vrou, en die tannies van haar breiklub ontdek dat hulle aftree-oord deur die jong eienaar, Gertjie, verkoop gaan word. Rita skep met die hulp van die ontvangsdame, Koekie, ’n dating app om ouer mans te ontmoet en fondse in te samel vir ’n huurhuis waar hulle ’n heenkome kan vind. Sy beplan ook om wraak op Gertjie se oupa te neem, maar ontwikkel ware gevoelens vir hom. Geldwolf Gertjie vind uit van die app en konfronteer Rita met 'n ultimatum. Sy moet nou kies tussen haar vriendinne se blyplek of haar gevoelens vir Oupa Gert. #Silwerskermfees