Logo

Amptelike Lokprent – Die Kwiksilwers

Video
13 Junie

Elsabe Marais, ’n weduwee in haar 80’s, en haar drie bejaarde vriendinne, onderneem ’n skreeusnaakse reis deur die Karoo om ’n meteorietstorting in Sutherland te beleef. Hulle het net drie dae om daar uit te kom, maar as hulle daardie paal wil haal, sal hulle haar oorbeskermende seun, wat warm op hulle spoor is, moet ontduik. #Silwerskermfees