Logo

Amptelike Lokprent - Gebokste Liefde - Silwerskermfees 2024

Video
14 Junie

Suma-Lee is ’n geskeide enkelma wat reeds swaar trek toe sy haar werk as modeontwerper verloor en boonop hoor haar glibberige eksman trou weer – met ’n model. Oorweldig deur woede, begin sy teësinnig bokslesse neem en loop haar in nuwe liefde vas. Sy val hard vir Clive, haar boksafrigter, maar sy lewe is net so morsig soos hare. Hulle moet besluit: vlug of veg vir die liefde. #Silwerskermfees
Jy sal ook hiervan hou