Logo

Amptelike Lokprent – In die verloop van

Video
13 Junie

Jana en Chris word ná ’n moeilike aand wakker. Nie een van hulle het veel geslaap nie. Elkeen is vasgevang in hul eie gedagtes, maar daar is iets swaar en onuitgesproke tussen hulle. Jana is stil, maar iets broei in haar. Chris loop op eiers om haar. Hy probeer uitreik, maar sy bly afsydig. Deur die stram loop van hul oggendroetine word die vorige aand se gebeure geleidelik onthul. Jana is beseer. ’n Feestelike maal is onderbreek, en daar is bloed op verskeie plekke in hulle huis. ’n Intieme blik op ’n tragiese persoonlike verlies terwyl die lewe meedoënloos voortsleep. #Silwerskermfees