Logo

Amptelike Lokprent – Baas se honne

Video
13 Junie

Gys se lewe is ’n gemors, en hy bevind hom in ’n besonder donker hoekie. Sy baas, Roelf, moet sorg vir en skoonmaak agter ’n hondjie wat hy uitdruklik nie wou hê nie. Nou dwing hy vir Gys om sy vuil werk te doen en vir Buksie te laat uitsit. Dis óf sy werk óf die woef. Maar hoe kry enige iemand dit oor sy hart om ’n onskuldige brakkie wat niks makeer nie, uit die lewe te help? Gys moet ’n plan maak. #Silwerskermfees
Jy sal ook hiervan hou