Logo

Amptelike Lokprent – Marie se laaste dag

Video
13 Junie

Dit is 1994, en ná jare van spanningsvolle onderhandelinge en die eerste demokratiese verkiesing, is die regering van nasionale eenheid gereed om aan te meld vir diens. Marie is die jarelange sekretaresse van die minister van minerale hulpbronne, Hendrik van der Merwe. Sy moet reëlings tref vir Van der Merwe se vergadering met die nuwe minister van verdediging, Mayihlome Khumalo. Marie is gereed om die ideale van ’n nuwe Suid-Afrika te omhels. Sy is selfs bereid om haar toekoms op die spel te plaas om by te dra tot die nuwe Suid-Afrika, of altans, die Republiek van Suid-Afrika. #Silwerskermfees
Jy sal ook hiervan hou