Logo

Amptelike Lokprent – Die Groot Twis

Video
13 Junie

In ’n tyd van gevaarlike onsekerheid in ons land, is daar net een uitweg vir ’n eerlike man. Kom saam op ’n Groot Trek vanaf die droogste vlaktes van die Karoo tot die hoogste pieke van die Drakensberge. Beleef die passie van 'n oorrompelende liefde met die donkerste skadu. Kyk geskok toe hoe die woede van jaloesie, vriende en vennote teen mekaar draai. Met gevare om elke kronkel en draai van hul reis, sal die ontembare gees van die Suid-Afrikaner oorleef? Vind uit in: Die Groot Twis. #Silwerskermfees
Jy sal ook hiervan hou