22 November
Seekos
4
Probeer gerus dié Weskus-kaasvis-resep, soos voorberei in ’n uitsending van Edik van Nantes 3.
4 harders heel en skoongemaak
1 groen soetrissie grof gerasper
1 groot ui gerasper
100 g broodkrummels
100 g Cheddar gerasper
100 g Feta gebreek
1 lang murgpampoen in 2,5 mm dun repe gesny
seesout
swartpeper grofgemaal
Matrooskoek