kyknet channel logo

Familie-tyd, die goed en die sleg daarvan. – Kassie Kuiers

Video
08 Desember

Alles Malan is tydig terug op die kassie hierdie Desember-vakansie vir die tweede seisoen van dié immergewilde kykNET-familiedrama. Renaldo Schwarp gesels in die derde episode van Kassie-Kuiers met akteurs, Nadia Valvekens en Greteli Fincham, oor familie, ma- en vrouwees. Renaldo deel ook watter reekse op jou vakansie ‘binge’lys moet wees.