kyknet channel logo

Hotel kielie die bielie nog ’n laaste maal – Kassie-kuiers

Video
19 Januarie

Die vyfde en finale seisoen van die gewilde komedie, Hotel, het pas afgeskop met tonne kinkels en kwinkslae wat kykers behoorlik laat skaterlag. Renaldo Schwarp in hierdie episode terug saam met die aktrises, Simoné Pretorius en Mila Guy, oor die vorige seisoene. En toets ook hul kennis met die speletjie, Dis my lyn.