kyknet channel logo

Manna uit die ‘sepie’- hemel! – Kassie-Kuiers

Video
15 Desember

Liefdesdriehoeke, moord, onverwagse swangerskappe en beeldskone troues... In die vierde episode van Kassie-Kuiers gesels Renaldo Schwarp met Craig Adriaanse van Arendsvlei en Melissa Massyn van Getroud van Rugby oor die grootste strorielyne vanjaar wat kykers behoorlik op die rand van hul stoel gehou het.