kyknet channel logo

Almal is eintlik speurders! – Kassie-Kuiers

Video
26 Januarie

Die afwagting is uiteindelik verby! Die gewilde speurdrama, Die Byl, het sy welkome terugkeer op kykNET gemaak. Renaldo Schwarp gesels met die akteurs, Waldemar Schultz en Lika Berning, oor die vierde seisoen en waarna kykers alles kan uitsien.