kyknet channel logo

Die soeke na liefde duur voort – Kassie-Kuiers

Video
12 Januarie

In hierdie week se episode van Kassie-Kuiers maak ons gereed vir die langverwagte nuwe seisoen van die immergewilde Boer Soek 'n Vrou. Aanbieder Marciel Hopkins kuier saam en verklap bietjie meer oor al die liefdesdrama wat vir ons oor die volgende paar weke in wag.