26 Desember
4 Porsies
Vir gewigsverlies
4
Kry die resep vir salsa-burger, wat in ’n episode van Slank voorberei is, hier.
GM-alternatief:
15 g hawermout
1 huisie knoffel
3 ml geurmiddel
1 knypie rooipeper
sout
peper
GM:
40 g tamaties
150 g maalvleis
40 g uie
2 Crackerbread
MN-alternatief:
20 g hawermout
1.5 knoffel
5 ml geurmiddel
1 knypie rooipeper
sout
peper
MN:
50 g tamaties
200 g maalvleis
50 g uie
2.5 Crackerbread
SB-alternatief:
- g hawermout
1 huisie knoffel
2 ml geurmiddel
1 knypie rooipeper
sout
peper
SB:
30 g tamaties
100 g maalvleis
30 g uie
1 Crackerbread
ST-alternatief:
15 g hawermout
1 huisie knoffel
4 ml geurmiddel
1 knypie rooipeper
peper
sout
ST:
40 g tamaties
150 g maalvleis
40 g uie
2 Crackerbread
Indien jy die Slender Wonder-program volg moet jy die mates gebruik volgens jou fase. Indien jy nie op Slender Wonder is nie, gebruik die mates in die ST- of MN-kolom.
Vir meer resepte kan jy die Slender Wonder-resepteboek (volume 1 of 2) by 'n Slender Wonder-dokter koop of direk by ons hoofkantoor ([email protected]).