10 Oktober
1 Porsie
Vir gewigsverlies
518647
In die eerste episode van Slank is daar gewys hoe om heerlike groentesop voor te berei. Kry die resep hier.
GM:
50 g wortels
20 g uie
1/2 huisie knoffel
2 ml kerriepoeier
160 ml hoender-aftreksel
40 g kool
2 ml basieliekruid
1 ml origanum
knypie kruiesout
40 g murgpampoentjie
3 Melba-Toast
120 g lae-vet kaas
MN:
80 g wortels
30 g uie
1 huisie knoffel
2 ml kerriepoeier
200 ml hoender-aftreksel
5 ml tamatiepuree
70 g kool
4 ml basieliekruid
2 ml origanum
1 ml kruiesout
20 g murgpampoentjie
5 Melba-Toast
200 g lae-vet kaas
SB:
30 g uie
1/2 huisie knoffel
1 knypie kerriepoeier
150 ml hoender-aftreksel
50 g kool
1 ml basieliekruid
knypie origanum
knypie kruiesout
40 g murgpampoentjie
2 Melba-Toast
100 g lae-vet kaas
ST:
50 g wortels
20 g uie
1 huisie knoffel
2 ml kerriepoeier
180 ml hoender-aftreksel
5 ml tamatiepuree
60 g kool
3 ml basieliekruid
1 ml origanum
1 ml kruiesout
20 g murgpampoentjie
4 Melba-Toast
150 g lae-vet kaas
Indien jy die Slender Wonder-program volg moet jy die mates gebruik volgens jou fase. Indien jy nie op Slender Wonder is nie, gebruik die mates in die ST- of MN-gedeelte.
Vir meer resepte kan jy die Slender Wonder-resepteboek (volume 1 of 2) by ‘n Slender Wonder-dokter koop of direk by ons hoofkantoor ([email protected]).