Lente is vir Liefde – Kassie-kuiers
Video
07 September
Die liefde blom behoorlik voor-en-agter die skerms! Renaldo Schwarp gesels met akteurspaartjies, Cintaine Schutte en Carel Nel asook Cindy Swanepoel en Craig Urbani oor liefde en verhoudings in die publieke oog.
Teken in en KYK
Up Next
Op Diepe Waters se stel – Kassie-Kuiers
31 Augustus
Die fenomeen van oorklankings – Kassie-kuiers
24 Augustus
Vroue op die Kassie Deel 3 – Kassie-kuiers
17 Augustus
Arendsvlei-aktrises praat oor Vrouedag – Kassie-kuiers
10 Augustus
Vroue op die kassie – Kassie-kuiers
03 Augustus
Die perfekte tien! – Kassie-kuiers
27 Julie
Jy sal ook hiervan hou
Video
Ontmoet die boere – Boer soek ‘n vrou
Maak kennis met die 10 boere wat vanjaar op soek is na liefde! Gaan Marciel, en die liefde, seëvier?
Video
Is jy reg vir OppiNoot?
Vanaand om 20:00 is Emo Adams op jou kassie met #OppiNoot - die splinternuwe musiekspeletjiesprogram waar die hele familie kan saam speel én sing! Moet dit nie misloop nie, net op #kykNET kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Video
‘n Onvoorwaardelike liefde – Binnelanders
Louis en Naomi laat almal altyd glo dat ware liefde eendag sal seëvier!
Fotos
Plaasherinneringe: Episode 6 – Plaasjapie
In die sesde episode van Plaasjapie, het die skape aan gejaag. Tickey van Wyk, wat liefde gevind het op die eerste seisoen van #BoerSoeknVrou, was 'n gas-beoordelaar tydens die uitdaging.