Logo

Die fenomeen van oorklankings – Kassie-kuiers

Video
24 Augustus

Ons bekyk die kuns agter oorklankings van nader. Renaldo Schwarp maak ’n draai op die stel van kykNET&kie se gewilde oorgeklankte Turkse Telenovellas en gesels met die stemakteurs hierin, Gustav Gerdener en Stephanie Baartman.