Logo

Vroue op die Kassie Deel 3 – Kassie-kuiers

Video
17 Augustus

Ons vier steeds talentvolle vroue op die Kassie: Renaldo Schwarp gesels met Odelle de Wet van Binnelanders, en Stephanie Baartman van Getroud met Rugby en die oorgeklankte Turkse Telenovellas.