Logo

Vroue op die kassie – Kassie-kuiers

Video
03 Augustus

Ons skop vrouemaand met aanbieders, Mia Spies en Kabous Meiring, af. Renaldo Schwarp gesels met hul oor die nuus, die TV-landskap vir vroue en hoekom dié medium so belangrik vir Afrikaanse kykers is.