Logo

Amptelike Lokprent – Ons

Video
13 Junie

’n Film deur Christopher van der Westhuizen: Wanneer ’n reeks onthullings en ’n noodlottige gebeurtenis die grondslag van hul verhouding skud, word Liezl en Dirk gedwing om hul diepste vrese, onsekerhede en die gevolge van hul dade in die gesig te staar. Na hulle 'n nag vol skokkende draaie en emosionele onstuimigheid moet navigeer, verander hul lewens onherroeplik. Ons is die donker reis van ’n getroude paar wie se lewens verstrengel is in ’n web van verraad, misverstand, liefde, dood en die betekenis van die lewe. #Silwerskermfees