kyknet channel logo

Die kykNET Silwerskermtoekennings vir Film en TV - Persoonlikheid van die Jaar 2024

Video
30 Julie

Wie's jou persoonlikheid van die jaar? 🏆 Stem voor Maandag 5 Augustus vir die #kykNET Silwerskermtoekennings vir Film en TV op kykNET.tv. Onthou om Sondagaand 1 September in te skakel vir dié geleentheid op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream. #Silwerskermfees