Logo

Amptelike lokprent - Stilte - Silwerskermfees 2024

Video
21 Junie

Die veelbekroonde regisseur en kinematograaf Jozua Malherbe skep ’n ryk, meesleurende visuele droom vol teenstrydige emosies rondom ’n gedig van Hunter Kennedy oor vaderskap en hoe ons met die loop van tyd verander en tog ook dieselfde bly. Hunter, die liriekskrywer van Fokofpolisiekar en Die Heuwels Fantasties, lees self sy gedig voor.
Jy sal ook hiervan hou