Logo

Amptelike Lokprent – Die boodskapper

Video
13 Junie

’n Kleimannetjie word wonderbaarlik tot lewe verwek deur die trane van jong Jake, ’n seuntjie vasgevang in sy ouers se bitter konflik. Jake het die knapie self uit klei geskep, maar nou is hierdie mannetjie ’n boodskapper met ’n missie: Hy móét ’n weggooibrief van Jake se pa wat hy gevind het, aan sy ma aflewer. #Silwerskermfees