Logo

Amptelike Lokprent – Liminale

Video
13 Junie

Mia, ’n depressiewe vrou in ’n futuristiese inrigting, word geteister deur ontstellende herinneringe. Sy ondergaan ’n baanbrekerterapie in ’n virtuele werklikheid om haar trauma te verwerk. Maar terwyl sy dié surrealistiese liminale ruimte verken, ontdek sy die terapie se verrassende oorsprong en moet sy die krag vind om haar eie demone te konfronteer en vergifnis te soek. #Silwerskermfees