Logo

Amptelike Lokprent – Selah

Video
13 Junie

’n Doodmoeë ma met ’n koliekbaba vind dit onmoontlik om die harde werklikheid van moederskap te hanteer. Die trauma van post-natale depressie en die onuitgesproke uitdagings wat nuwe ouers in die gesig staar, word in 'n enkele aanhoudende oomblik in tyd onverskrokke verken. #Silwerskermfees