Soos die oorspronklike "Who wants to be a millionaire"-formaat gaan deelnemers 15 meervoudigekeusevrae beantwoord om deur te dring na die finale rondte, waar ’n miljoen rand gewen kan word.
S4 | E13
27 November 20:00
'S4/E13'. In die vorige naelbyt episode is geskiedenis gemaak op Wie Word 'n Miljoenêr. Kan die spelers in hierdie laast...