2 eetlepels Druiwepitolie
1 Ui gekap
2 huisies Knoffel gekap
1 koppie Arborio-rys
500 ml Groente-aftreksel
1 knippie Sout
400 ml Goeie sjampanje (nie vonkelwyn nie)
4 eetlepels Parmasaankaas fyn gerasper
1 eetlepel Botter
3 Grasuie gekap
ekstra Grasuie vir opdien