14 Augustus
Slaai
3
Koskonsultant Heleen Meyer het tydens ’n episode van Die GROOT Ontbyt, dié heerlike gereg voorberei vir die kosblik. Die resep is aangepas uit Cooking from the heart 3. Foto: Heleen Meyer
Kruie-olie
75 ml olyf- of avokado-olie
10 ml roosmaryn, origanum en Italiaanse pietersielie elk vars gekapte
varsgemaalde swartpeper na smaak
15 g Air-Dried Fruit & Veg se Veg Energy gedroogde groente
Slaai:
1 kg baba-aartappeltjies in die skil
sout na smaak
2-3 takkies vars roosmaryn
4-6 groot Nulaid eiers, hardgekook, en in wiggies gesny
1 skyf fetakaas, grof gekrummel
1 sprietui gekap (opsioneel)
Vir die slaai:
Vir die kruie-olie:
Wenk: