Vir die bloubessiesous:
200 g strooisuiker
750 ml bloubessies
Vir die fondant:
30 ml room
fondant
koekroller
Vir die glasiersel (‘mirror glaze’):
mielieblom
125 ml water
10 ml gelatien
300 g suiker
200 g kondensmelk
150 ml water
350 g wit sjokoladebrokkies
gel-voedselkleursel blou, pers en swart
Vir die koek:
3 eiers kamertemperatuur
200 g koekmeel
60 ml mielieblom
12,5 ml bakpoeier
2 ml sout
100 ml water
100 ml olie
5 ml koekkleursel (blou/pers/turkoois)
5 ml suurlemoenskil
Vir die malvalekker-fondant:
60 ml suurlemoensap
Sagte botter vir smeer
900 g versiersuiker
450 g malvalekkers
60 ml water
koekkleursel helderblou
Vir die stokkielekkers:
glinsterstof vir afwerking
isomalt
‘sparkle’ lekkers
stokkies
Vir die versiersel:
10 ml CMC-poeier (help dat fondant gouer set)
500 g botter kamertemperatuur
7 x 250 ml versiersuiker
bloubessiesous (wat jy al klaar gemaak het)
STAP 1 – die koek:
Bak die koek. Jy moet hierdie resep 3 keer aanmaak sodat jy drie koeke het.
STAP 2 – die bloubessiesous vir die versiersel:
STAP 3 – die malvalekker-fondant:
STAP 4 – die versiersel:
STAP 5 – tyd om die koek aanmekaar te sit!
STAP 6 – trek koek oor met fondant:
STAP 7 – bedek die koek met spieël-glasiersel (‘mirror glaze’):
STAP 8 – maak stokkielekkers: