200 g meelblom
200 g cheddarkaas gerasper
200 g botter nog koud en in blokkies gesny
1 e koue water
1 groot groen soetrissie
1 groot rooi soetrissie
8 kersietamaties
balsamiese asyn
bruinsuiker
buffelsmelk-mozzarellakaas
swart olywe
basieliekruidblare
100 ml basieliekruid-pesto
balsamiese reduksie
200 ml room
2 eiers
1 eierwit
sout
peper
Nix vertel haar oupa is mal oor caprese-slaai en haar ouma oor souttert. “Hulle is van my grootste inspirasie vir my gebak en motiveer my op alle gebiede. Ek is ongelooflik lief vir hulle en weet nie wat ek sonder hulle sou doen nie.”
Krediet: Errieda du Toit, Koekedoortjie-inhoudsvervaardiger
Opdiening:
Haal die quiche uit die pan en sit op ’n mooi houtbord. Drup balsamiese reduksie oor en versier met kersietamaties aan die tak, sowel as ekstra takkies basielkruid.