Meer oor die musiekvideo: Moses Metro Man – “Mona Lisa”
Moses Metro Man se liedjie “Mona Lisa”, handel oor iemand wat opsoek is na ’n liefde/muse/inspirasie. Vanaf ’n tentjie in die Namib-woestyn, met die vorige aand se rookseine wat nog die lug intrek, deur die landskap tot by die punt waar die woestyn en see bymekaar uitkom. Dit is dáár waar hy sy Mona Lisa vind.
Kredietlys:
Vervaardiger: Perskeblom Produksies
Regie: Jako Meyer en MJ du Preez
Assistent-regisseur: Francois van Rensburg
Kinematograaf: Marius de Nysschen
Lynvervaardiger: Inge Daneel
Kostuums en rekwisiete: Inge Daneel
Akteurs: Luan Jacobs en Christia Visser
Moses Metro Man:
Jako Meyer
Benjamin de Jager
Hein Kruger
Ruan Kruger
Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot.
Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv
Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet
Besoek http://kyknet.dstv.com
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!