Meer oor die musiekvideo: Lee Scott – “Perfekte Vreemdeling”
Die konsep van die musiekvideo behels die onmiddellikheid van die vermaakwêreld en dat enigiemand op enige gegewe tyd soos die 'perfekte vreemdeling’ in die bedryf kan voel.
Kredietlys:
Vervaardiger: Homebrew Films
Kunstenaar: Lee Scott
Regisseur: SW Strauss
Kinematograaf: Pieter Seyffert
Kamera-assistent: Dirk Gouws
Produksiebestuurder: Martin Gouws
Produksie-assistent: Vuyo Nibe
Stel ontwerp & rekwisiete:
Estian Pienaar
Takudzwa Nyandebvu
John Chipokore
Dylan Goliath
Beligting:
Chris Gardner
Rohard Oosthuizen
Brendan van Wyk
Faizel Salie
Hare en grimering: Willem Botha
Redigeerder: SW Strauss
Finale meng: Stef Albertyn en Tamryn Breakey
EKTRAS
Luhann Groenewald
Liezel Loubser
Magrete Martin
Michael Akpabio
Noluthando Mtati
Derek Fenner
Estian Pienaar
Vuyo Nibe
Dylan Goliath
Brendan van Wyk
Uitvoerende vervaardigers: Jaco Loubser en Paul Venter
EPK: Kirk van Rooi en Ruan Pienaar
Opgeneem by: Atlantic Studios in Kaapstad.
Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot.
Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv
Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet
Besoek http://kyknet.dstv.com
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!