Meer oor die musiekvideo: Elvis Blue – “WERNER”
“Werner” is die komiese, dog hartroerende verhaal van 'n knaap wie se lewe wilde draaie geloop het. Die tipe seun wat terselfdetyd die appel van sy Ma se oog en haar grootste hartseer is. Die karakter van “Werner” is kompleet met ‘zef’ leerbaadjie en ’n ‘bad boy’-houding. Elvis vertel “Werner” se storie aan ’n groep honde om ’n potjie kaarte.
Kredietlys:
Kunstenaar: Elvis Blue
Regisseur: Warren le Grange (Khoi Kreative)
Vervaardiger: Kerry Glover
Tegniese regisseur: Bertus
Kinematograaf: Eduan Kitching
Produksie-koördineerder: Mel Masemola
Kostuums: Selai Ralarala
Rekwisiete: Shuresse Jacobs
Kuns-regisseur: Lumkile Tyesi
Eve’s Catering: Eve Kannemeyer
Elvis Blue-bestuur: Kona Brown
Hoof honde-hanteerder: Julie Bezuidenhout
Honde-hanteerders:
Janneque Bezuidenhout
Brayden Jewell
Daniel Walker
Gabriel Walker
Linda Shanks
Wade Groth
Jono Ling
Honde:
Nela-Nine
Westloggeren Blue
Thor
Faith
Lilly
Uno
Lingling as “Werner”
Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot.
Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv
Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet
Besoek http://kyknet.dstv.com
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!